This entry was posted
on Saturday, September 2nd, 2006 at 11:46 am and is filed under Deel 1.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Op die agterkant van die drom word die koue- en warmwaterpyp ingesit. Onderkant vir die koue water wat moet inloop en bo die warmwaterpyp vir die uitloop. Skroef in die uitlaatpyp ‘n ander stuk pyp, wat bo die drom moet uitsteek, vir druk en lug reëling.
Oor ons ‘donkie’-drom is ‘n afdak van ‘n ou sinktenk. Gewoonlik word onder die donkie vuur gemaak om die water te verhit. Toe op ‘n bloedigwarm somersdag was die water lekker warm sonder dat daar vuur gemaak was.
Ek wil graag weet hoe om so n donkie te maak , al die pyp werk.