Nie so erg nie.

 

Dit reën op die grasdak.

Dit reën deur die grasdak.

Gelukkig net plek-plek.

Drup-drup in die skottel,

klongk, klongk  –  klongk, klongk.

 

Digter

Ouvrou het nog altyd van Carl Spitzweg se skildery

„Die arm Digter“ gehou.

 

2 Responses to “Nie so erg nie.”

  1. Ouman says:

    die beste nog!

  2. Kaylyn says:

    Cool! That’s a clever way of looikng at it!

Leave a Reply