‘n Heks.
Ek het oud geword en moet met ‘n stok loop. Niemand vind dit snaaks nie, net ek. Die prentjie van my eerste storieboek sit al lewenslank vas in my geheue – met presies dieselfde stok!

Lyk ek nou soos hierdie heks? Ouvrou wonder…
This entry was posted
on Thursday, March 8th, 2007 at 4:21 pm and is filed under Uncategorized.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Liewe Ouvrou,
Baie geluk met ‘n volle jaar/ 12 maande se stories!
Dis ‘n plesier – ons geniet dit baie.
Hou so aan.
PS re:’n Heks. Weet nie so mooi van die voël nie? Ha-haa!
Liefde
Ouman.
No Witch has such brilliant blue eyes…or do they?