‘n Digitale duif.

Noah het ‘n duif die verkennerwerk van sy buitewęreld laat doen. Nou het ons satelliete wat in die ruimte rondsnuffel.

‘n Briefie is met ‘n duif gestuur. Vandag se e-pos het die posduif oorvleuel ? ‘n “digitale” duif, of hoe? vra ouvrou.

Leave a Reply