Genoeg

Die ouvrou sit en wag,
wag op haar einde.

Sit en wag;
dag na dag.

Genoeg!

Sy ruk haar reg,
Sy sal gaan veg,
……………

en sneuwel.

2 Responses to “Genoeg”

  1. Petrus says:

    Hoe loop die planne vir die nuwejaars party, sal nog ‘n dansie moet inkry!

Leave a Reply