Ouvrou sit op die stoep. Sy kyk na die seldsame figure wat hoog bo oor die woud hulle koppe uitsteek. Daar is ‘n hond met ‘n kat en nog ander kreature.


Hulle verander soms hulle voorkoms binne ‘n paar maande.

Ouvrou hou van haar bure, die boomreuse.
Gut gut gut!!!
Ons hou ook van die boomreuse.
L A&S
Wir sehen Dinosaurus, Ente und ein Pferd!